Hoërskool Wagpos - Oudleerlinge

Forum vir oudleerlinge van Hoërskool Wagpos om in kontak te kom en te gesels.


You are not connected. Please login or register

Op soek na Nico Venter

Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Op soek na Nico Venter on Thu Sep 30, 2010 5:38 pm

Ek is op die soek na Nico Venter.
Hy het matriek gemaak in 1981, en hy was ook in die koshuis Uitkoms.Sy ouers het in Pretoria gewoon.

View user profile

2 Nico Venter on Sat Dec 18, 2010 2:33 pm

Thomas, ek het so ruk gelede met Gerhard Oberholzer kontak gemaak en hy se hy het kontak met Nico, het nie nou sy epos by my nie maar as jy my epos by jacques@polyethnic.ac.nz dan sal ek bietjie soek vir Obie se e-pos, of miskien kan jy Obie in London kontak, sy besonderhede op

http://www.mbia.com/about/about_locations.html

Groete

Jacques

View user profile

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum