Hoërskool Wagpos - Oudleerlinge
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Hoërskool Wagpos - Oudleerlinge

Forum vir oudleerlinge van Hoërskool Wagpos om in kontak te kom en te gesels.


You are not connected. Please login or register

Mede leerlinge Hoer Landbouskool BRITS 1963 TOT 1967

2 posters

Go down  Message [Page 1 of 1]

Gert van der Merwe



Haai ouens, Gert van der Merwe hier, laat weet van julle wat saam met my op skool was in 1963 tot 1967 in koshuise "HIERBEGIN", "TUSSEN IN", en "AMPERBO"
Sal graag van julle wil hoor. E-pos is vandermerwegj@lantic.net
Laat weet asb van julle.
Dankie Gert. lol!

JohanvdWesthuysen Wessie



Gert van der Merwe wrote:Haai ouens, Gert van der Merwe hier, laat weet van julle wat saam met my op skool was in 1963 tot 1967 in koshuise "HIERBEGIN", "TUSSEN IN", en "AMPERBO"
Sal graag van julle wil hoor. E-pos is vandermerwegj@lantic.net
Laat weet asb van julle.
Dankie Gert. lol!

Hi Gert, ek was daar in daardie tyd. Almal het my geken as Wessie. Het in 1967 matriek geskryf. was saam met Wietske, Venter broers, Ore, Jerry, ronald bosch in matriek. ek het in al drie die koshuise gebly. my epos is wtwministries@hotmail.com Groete. Johan vd Westhuysen

http://http//:www.wtwministries.co.za

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum