Hoërskool Wagpos - Oudleerlinge
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Hoërskool Wagpos - Oudleerlinge

Forum vir oudleerlinge van Hoërskool Wagpos om in kontak te kom en te gesels.


You are not connected. Please login or register

1977 - 1982 Tegnies leerlinge en Koshuisbrakke!!!

Go down  Message [Page 1 of 1]

TJMare

TJMare

Nou ja, na 29jaar begin mens wonder waar is jou skoolmaats.

Indien jy saam met my die oorgang van Landbou na Wagpos mee gemaak het EN baie spesifiek 1977 tot 1982 wil ek graag van jou hoor.

Ek was ʼn volledige “koshuisbrak” – die Asbes koshuis regdeur tot Amper Bo-Bo.

Kom manne laat hoor van julle asb. My e-pos is tj@mlf.org.za (082 772 6396)

My bynaam "Brains" noemnaam Tobie

http://www.mlf.org.za

Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum