Haai julle ek was op Landbou skool 1963 tot 67. Enige oud leerlinge van daai erea kontak my. Ek is op soek na Johan van Zyl (Steenbokkie)Danie Coetzee(Bokrampie)
Ockert Tucker, Gert cotzee. Wouter Powel, Hermie Straus,Piet Potgieter, Johan Roos,Steenkamp, Johan Venter, Pum Du Plessies, Laat weet van julle almal daar die era saam in skool.